Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Under 16's Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Comedy Dinner Night with Mel die Storieverteller | 24 May 2024

Date: Friday, 24 May 2024 - Friday, 24 May 2024 2024-05-24 18:00:00 2024-05-24 21:00:00 Africa/Johannesburg Comedy Dinner Night with Mel die Storieverteller | 24 May 2024 Comedy Dinner Night with Mel die Storieverteller | 24 May 2024 Kleinkaap Boutique Hotel Comedy Dinner Night with Mel die Storieverteller | 24 May 2024 tickets@plankton.mobi

Price: R 390,00

Venue: Kleinkaap Boutique Hotel View map

  • Doors open: 17:30
  • Show Starts: 18:00
  • Show Ends: 21:00

About this event:
🏵️Mel kom kuier weer by Kleinkaap vir haar nuutste vertoning, DIK DEURMEKAAR! 🎉

Geniet 'n aand van lekker lag en smul aan heerlik ete, terwyl jy ontspan by die mooie Kleinkaap!

📍24 Mei 2024
📍Kleinkaap Boutique Hotel in Centurion
📍Deure open: 17h30
Kos bedien vanaf 18h15
Vertoning begin om 19h00
📍R390 per persoon (Sluit in 2-gang ete en vertoning)

🥗Op die Spyskaart:
- Homemade Creamy Chicken Napolitana Pasta with a fresh side salad
- Lemon Bar with Berry Meringue

🎉Mel die Storieverteller is waarskynlik een van die grootste deurbraak-komediante van 2023. Van internetsensasie tot verhoogsensasie verras sy gehore en laat hulle lê van die lag.

Dik deurmekaar is haar tweede komiese stuk wat die grense tussen stand-up en ’n verhalende eenvrouvertoning laat vervaag. Sy gesels en vertel van die eerste keer toe sy die sensasie van deurmekaargeit ervaar het in Juffrou Draak se klas en hoe sy die res van haar skooljare toe maar begin vrede maak het met die feit dat alles, veral matriekafskeide en haarstyle, ’n hengse deurmekaarspul is.

Mel lewer ook haar komiese mening oor die onverstaanbare obsessie met visvang en ander mense se seksuele oriëntasies. Mel se stories slaan jou met die waarheid, maar dis ’n sagte hou, verbloem in interessante staaltjies en onverwagse kwinkslae.🎣👠

Strictly no persons under 16 yrs allowed.

🏵️Please note Kleinkaap’s event tickets are ONLY sold through our official website under the “events” tab (www.kleinkaap.co.za) or via the official Plankton website. Contact us for more information on 012 654 9878 or hello@kleinkaap.co.za

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Under 16's Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
General Admission
R 390,00 R0
Total: R0