Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Protea Cullifest - Sondag

Date: Sunday, 26 April 2020 - Sunday, 26 April 2020 2020-04-26 09:00:00 2020-04-26 17:00:00 Africa/Johannesburg Protea Cullifest - Sondag Protea Cullifest - Sondag NG Kerk Premiermyn Protea Cullifest - Sondag tickets@plankton.mobi

Price: R0.00 - R100.00

Venue: NG Kerk Premiermyn View map

  • Doors open: 09:00
  • Show Starts: 09:00
  • Show Ends: 17:00

About this event:Merk solank die datums 25 tot 27 April 2020 in jou dagboek, want die 20ste Protea Cullifest is een fees wat jy nié wil misloop nie.

Hierdie gewilde familiefees in Cullinan word dié keer oor ’n volle drie dae aangebied en 2020 s’n gaan ekstra spesiaal wees. Die Protea Cullifest bied iets vir oud en jonk, van ’n biertent tot ’n pretpark en 'n verskeidenheid stalletjies met eetgoed, drinkgoed en natuurlik mooi goed vir jou en jou huis. Maak ook ’n draai by die blommestalletjies waar beperkte hoeveelheid proteas en ander plante te koop sal wees.

Feesgangers kan ook voor die buitelugverhoog uitspan vir ’n dag van topklas-vermaak vir die hele gesin. *Kunstenaars word binnekort bekend gemaak*

Sien jou by Die klein fees met die GROOT hart deur die gemeenskap vir die gemeenskap!

#DieOorspronklikeProteaCullifest #ProteaCullifest2020

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Select Performance:
25 April 2020 09:00 Cullinan R50.00 - 100.00
26 April 2020 09:00 Cullinan R50.00 - 100.00
27 April 2020 09:00 Cullinan R50.00 - 100.00
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Volwassenes
R 100.00 R0
Pensionaris
R 80.00 R0
Kinders (3 tot 6 Jaar)
R 50.00 R0
Kinders 2 en jonger

Sold at Venue

FREE

R0
Total: R0