Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Biltong en Boerewors Fees 2023

Date: Saturday, 3 June 2023 - Sunday, 4 June 2023 - Save in my Calendar

Price: R0,00 - R700,00

About this event:Dis tyd! Die Biltong en Boerewors Fees 2023 word hierdie jaar aangebied 3 & 4 Junie en beloof om groot vermaak te verskaf vir die hele gesin! Pretoria Botaniese Tuine, hier kom ons!

Die tema vir hierdie jaar se kinderarea is KARNIVAL! Met kinderstalletjies, kiddies eats & treats, speletjies, rides, shows. steltlopers, gesigverwers en soveel aktiwiteite mag dit nie misgeloop word nie!

Ons gaan weer sorg vir 'n verskeidenheid kunstenaars op die verhoog hierdie jaar om die gehoor op hul tone te hou - so iets vir elkeen se smaak!

Pret kompetisies met Mej Biltong, Mnr Boerewors, Bierdrink, Wors eet, dansers en give-aways gaan beslis sorg vir groot vermaak en lekker lag!

Verskeidenheid uitstallers gaan unieke produkte tentoonstel en seker maak jy gaan nie leƫ hande huistoe nie!

Soos altyd gaan ons kos stalletjies jou trommeldik voer, met biltong en boerewors happies, 'n groot biertuin en treats vir die soettand kan jy seker wees jy gaan nie honger of dors huistoe nie!

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Select an option: Change
03 Jun 2023 Biltong en Boerewors Fees 3 June
03 - 04 Jun 2023 Weekend Pass (3 & 4 June)
04 Jun 2023 Biltong en Boerewors Fees 4 June