Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Afri-Duetfees

Date: Friday, 21 October 2022 - Saturday, 22 October 2022 - Save in my Calendar

Price: R170.00 - R250.00

About this event:Kom geniet weer ’n asemrowende aand van duetmusiek saam met die Afri-Duetfees in samewerking met die FAK.
Ons duetpare vir 2022 is Du Preez Stolze en Cezanne Yzelle, Louis Loock en Andriëtte Norman, Jannie Moolman saam met Helena Ceronio wat hierdie jaar nie net aanbied nie, maar ook gaan sing. Twee nuwe gesigte gaan ook vanjaar hulle opwagting maak op die verhoog, Marno van der Merwe en Marlee van der Merwe.
Afri-Duet se verhaal het begin op ’n Saterdagoggend in September 2013 toe die sangpaar/egpaar Willie en Natasha Joubert die gaskunstenaars was by die Gereformeerde kerk Andeon se 25ste jaarlikse Jakarandatee. Die inspirasie vir die Afri-Duetfees het daar begin en die fees het elke jaar net aanhou gegroei en groter geword.
Kry nou jou kaartjies vir die volgende datums:

Datum: Vrydag 21 Oktober 19:00
Saterdag 22 Oktober 15:00
Kostes: R170/R200/R250
Plek: NG Kerk Elarduspark
Deure open: 21 Oktober 18:00 en vertoning begin 19:00
22 Oktober 14:00 en vertoning begin 15:00

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Select an option: Change
21 OCT 2022: 19:00 - Afri-Duetfees
22 OCT 2022: 15:00 - Afri-Duetfees