Buy Tickets

Jannie Moolman

Date: Sunday, 13 September 2020 - Sunday, 13 September 2020 2020-09-13 19:00:00 2020-09-13 21:00:00 Africa/Johannesburg Jannie Moolman Jannie Moolman Kliek op hierdie skakel Jannie Moolman tickets@plankton.mobi

Price: R 50.00 - R 100.00

Venue: Kliek op hierdie skakel View map

  • Doors open: 19:00
  • Show Starts: 19:00
  • Show Ends: 21:00

About this event:Dit gaan voel soos ‘n aand in ‘n Europese teater, die keer in die gemak van jou eie uitskopstoel. Jannie Moolman keer terug na sy wortels en sing weer klassieke treffers soos “nessun dorma,” hierdie keer reg voor die Voortrekkermonument. Dit gaan ‘n eens in ‘n leeftyd ervaring wees en jy kry die geleentheid om op 13 September na hierdie vertoning vanaf enige plek in die wêreld te kyk. Die vertoning word teen die vooraansig van die Voortrekkermonument geprojekteer en digitaal uitgesaai.

Die FAK het onlangs as deel van sy Geskiedenisfonds ’n omvattende hulpprogram ter ondersteuning van Afrikanermonumente bekendgestel om hulle finansiële oorlewing te midde van die Covid-19-pandemie te verseker. Die Voortrekkermonument in Pretoria is een van die instellings op die FAK se prioriteitslys. Weens die verlies aan toerisme-inkomste omrede die nasionale staat van inperking is dié instelling een van die plekke wat moontlik sy deure kan sluit.

Kaartjies kos slegs R60 en met dié kaartjie kan jy en jou hele gesin saam na die konsert vanuit julle sitkamer kyk of waar julle ’n kerslig-ete geniet. Maak seker dat jy hierdie geskiedkundige geleentheid kan ervaar, koop nou jou kaartjie!

#Winskopie Jy het ook ‘n opsie om R100 te betaal en sodoende toegang te verkry tot die volgende 2 aanlyn konserte:

9 Augustus: Vrouedagkonsert saam met Nianell, Corlea Botha en Monique Steyn
13 September: Jannie Moolman sing klassiek

Indien jy nie toegang tot Facebook het nie of vir enige ander navrae stuur asseblief so spoedig moontlik ’n e-pos na info@hierstaanons.co.za

Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Kaartjie vir Jannie Moolman
R 60.00 R0
Maak 'n Donasie
R 50.00 R0
Kaartjies vir al 2 vertonings (Vrouedag en Jannie Moolman)
Al twee vertonings

Only available here

R 100.00 R0
Total: R0