Buy Tickets
Grobbies Fees 2024
Date: Friday, 22 March 2024 - Saturday, 23 March 2024 - Save in my Calendar
Price: R80,00 - R200,00
About this event:
Die Grobbies Fees is 'n fees vir die hele gesin en vind plaas 22-23 Maart 2024 by De Villa River Resort, Groblersdal.
Die fees bied 'n verskeidenheid uitstallers, fantastiese kunstenaars, HWA Wrestling, kindervertonings, kindervermaak, heerlike fees kos, 'n groot biertuin, pret kompetisies en vele meer!
Besoek gerus ons fees se facebook blad (Grobbies Fees) vir al die nuus en gebeure of kontak ons op [email protected] vir uitstallers inligting.