Restrictions:

    No Braais Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Under 18's Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Koos Kombuis - Rafters

Date: Friday, 13 July 2018 - Friday, 13 July 2018 2018-07-13 22:00:00 2018-07-13 23:00:00 Africa/Johannesburg Koos Kombuis - Rafters Koos Kombuis - Rafters Rafters Koos Kombuis - Rafters tickets@plankton.mobi

Price: R 100.00

Venue: Rafters View map

  • Doors open: 21:00
  • Show Starts: 22:00
  • Show Ends: 23:00

About this event:Van my geboorte kan ek nie veel onthou nie. Ek weet wel dat dit gebeur het kort voor teetyd op 5 November 1954 in ‘n kraaminrigting in Duiwelspiek, Kaapstad. André le Roux du Toit is ek gedoop, maar op skool reeds het ek die bynaam Koos gekry. My ma was ‘n onderwyseres en my pa toe nog ‘n maatskaplike werker. Daar was nog nie iets soos kleur-TV in Suid-Afrika nie, selfs die alledaagse lewe was swart en wit, nes in die movies Pleasantville enPretville.

My vroegste herinneringe is dié van ‘n treklorrie. My pa het dikwels van werk verander en daarom het ons ook aanhoudend getrek van dorp tot dorp. Terwyl my pa ge-dabble het in obskure goed soos Golden Products en Sanlam, het ek my kinder- en skooljare geslyt in Riversdal, Paarl, Wellington, Kuruman en Bellville. Uiteindelik het ons vasgehaak in Stellenbosch.


Line-up:
Koos Kombuis
After party with DJ Kriek

No Under 18's.

Restrictions:

    No Braais Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Under 18's Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Normal Entry
R 100.00 R0
Total: R0