Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Spoegwolf by die Fort

Date: Sunday, 29 November 2020 - Sunday, 29 November 2020 2020-11-29 12:00:00 2020-11-29 18:00:00 Africa/Johannesburg Spoegwolf by die Fort Spoegwolf by die Fort Fort Schanskop Spoegwolf by die Fort tickets@plankton.mobi

Price: R 150.00 - R 250.00

Venue: Fort Schanskop View map

  • Doors open: 10:30
  • Show Starts: 12:00
  • Show Ends: 18:00

About this event:By Die Fort is 'n splinternuwe Afrikaanse musiekkonsert wat maandeliks plaasvind by Fort Schanskop by die Voortrekkermonument natuurreservaat. Ons nooi een hoofkunstenaar en drie gaskunstenaars om op te tree by elke konsert. Pak 'n piekniekmandjie met lekker peuselhappies, en bring gerus jou familie en vriende om die dag saam met ons te kom spandeer. Ons het 'n kontantkroeg en heerlike kosstalletjies. Hekke maak 10:30 vm oop en die eerste konsert begin om 12 nm. Tussen die kunstenaars het ons 'n langarm kompetisie en lekker boeresports!

Program:
10:30 Hekke maak oop
12:00 Christiaan Baartman
13:00 Jack Stone en die Bende
14:00 Herman Kleinhans
15:15 Spoegwolf

Fasiliteite beskikbaar:
- Kontant kroeg - Kos stalletjies - Toilette - ATM -

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Fase 1

SOLD OUT

R 150.00 R0
Fase 2

SOLD OUT

R 200.00 R0
Fase 3

SOLD OUT

R 250.00 R0
Total: R0