Restrictions:

    No Braais Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Under 18's Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Bok Van Blerk - Rafters

Date: Friday, 7 September 2018 - Friday, 7 September 2018 2018-09-07 21:00:00 2018-09-07 22:30:00 Africa/Johannesburg Bok Van Blerk - Rafters Bok Van Blerk - Rafters Rafters Bok Van Blerk - Rafters tickets@plankton.mobi

Price: R 140.00

Venue: Rafters View map

  • Doors open: 19:00
  • Show Starts: 21:00
  • Show Ends: 22:30

About this event:Bok se musiek spreek van ‘n liefde vir sy land en sy mense met ‘n sweempie humor wat hier en daar bygevoeg word. “De La Rey,” die eerste album met die gelyknamige titelsnit, het mense laat regop sit en notisie neem en multi-platinum verkope is behaal. In 2007 het Bok drie Huisgenoot Tempo Toekennings gewen, asook vyf Vonk Toekennings en die MK Musiekvideo van die Jaar. Tussendeur dit alles, help hy ook met die vervaardiging van die rugby musiekalbum “Ons Vir Jou” wat meer as 90 000 kopieë verkoop soos wat Wêreldbekerkoors die land oorheers. Daar word ook gewerk aan die opvolgalbum, “Afrikanerhart,” wat in 2009 vrygestel word en vinnig dubbel platinum verkope aanteken. In 2010, wen Bok die SAMA vir Bes Verkopende Album vir “Afrikanerhart” en word hy ook aangewys as die top verkopende Suid-Afrikaanse kunstenaar van die jaar.

Restrictions:

    No Braais Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Under 18's Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Normal Entry
R 140.00 R0
Total: R0