Buy Tickets

Lig Jou Ken / Neil Somers / Woes Vertoning / Fondsinsameling

Date: Thursday, 4 November 2021 - Thursday, 4 November 2021 2021-11-04 17:30:00 2021-11-04 22:00:00 Africa/Johannesburg Lig Jou Ken / Neil Somers / Woes Vertoning / Fondsinsameling Lig Jou Ken / Neil Somers / Woes Vertoning / Fondsinsameling Kleinkaap Boutique Hotel Lig Jou Ken / Neil Somers / Woes Vertoning / Fondsinsameling tickets@plankton.mobi

Price: R 400.00 - R 10000.00

Venue: Kleinkaap Boutique Hotel View map

  • Doors open: 17:30
  • Show Starts: 17:30
  • Show Ends: 22:00

About this event:Kom geniet ’n prettige aand gevul met musiek deur die talentvolle Neil Somers, grappies en stories deur Hamilton Wessels, Jaco van Dyk en Gerrie Scheepers asook ‘n smaaklike maaltyd by die pragtige Kleinkaap Boutique Hotel in Centurion.

Fondse ingesamel op die aand is ten bate van behoeftige skoliere om ’n ambag te bekom.
In samewerking met HTS John Vorster en word ondersteun deur Sol-Tech & Akademia.

* Kontant vrye perseel - slegs kaart fasiliteite beskikbaar vir spesiale versnapperinge of drankies.

Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Individuele kaartjie aan 'n tafel van 8
Enkel kaartjie (agterste rye)
R 400.00 R0
8 gaste per tafel
Vriende / Familie tafel (middelste rye)
R 4000.00 R0
Individuele kaartjie aan 'n tafel van 8
Enkel kaartjie (middelste rye)
R 500.00 R0
8 gaste per tafel
Vriende / Familie tafel (agterste rye)
R 3200.00 R0
Insluitend 'n advertensie spasie - kontak ligjouken@gmail.com vir meer besonderhede
Korporatiewe Tafel "Golden Circle" (8 gaste)
R 10000.00 R0
Total: R0