Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Dankie Steve-Konsert

Date: Thursday, 5 September 2019 - Thursday, 5 September 2019 2019-09-05 18:30:00 2019-09-05 23:00:00 Africa/Johannesburg Dankie Steve-Konsert Dankie Steve-Konsert Voortrekker Monument. Amfi Restaurant Dankie Steve-Konsert tickets@plankton.mobi

Price: R 50.00 - R 100.00

Venue: Voortrekker Monument. Amfi Restaurant View map

  • Doors open: 17:00
  • Show Starts: 18:30
  • Show Ends: 23:00

About this event:Die FAK se Dankie Steve-konsert sal 'n eens in 'n leeftyd-ervaring bied waar kunstenaars soos Demi Lee Moore, Jak de Priester, Monique Steyn, Pieter Smith, Dewald Wasserfall en Steve Hofmeyr die aand sal optree om Steve se 30 jaar in die Afrikaanse musiekindustrie te vier. 

Tydens die geleentheid ontvang Steve ook ’n FAK Prestige-toekenning vir die bevordering van Afrikaanse musiek. 
Kos- en drankstalletjies sal beskikbaar wees en gaste kan uitsien na ’n regte makietie. Bring jou gesin en kom sing saam aan ikoniese treffers soos “Pampoen” en “Blou Ballon”.
*Let asseblief dat daar geen sitplekindeling is nie. Hekke maak reeds 17:00 oop, waarna die vertoning om 18:30 begin.

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Volwasse
R 100.00 R0
Kinders o/16
R 50.00 R0
Total: R0