Restrictions:

    No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Die Melktertkommissie

Date: Thursday, 27 February 2020 - Thursday, 27 February 2020 2020-02-27 19:00:00 2020-02-27 21:00:00 Africa/Johannesburg Die Melktertkommissie Die Melktertkommissie FAK AFRIKAANSE LIEDJIETUIN Die Melktertkommissie tickets@plankton.mobi

Price: R0.00 - R85.00

Venue: FAK AFRIKAANSE LIEDJIETUIN View map

  • Doors open: 18:00
  • Show Starts: 19:00
  • Show Ends: 21:00

About this event:Nasionale Melktertdag skryf nie voor nie. Maak jou melktert self of koop dit. Gaan korsloos; gebruik jou eie skilfer- of smeerkors. Strooi kaneelsuiker oor, of hou dit naak. Al pleidooi is dat jy die dag ingaan met minstens twee terte; een vir jou en een vir jou buurman, beste vriendin, ouma of enige iemand wat verdien om bederf te word.

Die FAK en Pretoria FM wil jou nie net met 'n melktert bederf nie, maar sommer ook met 'n optrede deur Die Melktertkommssie! Pak jou eie piekniekmandjie en kom geniet 'n aand in die Afrikaanse Liedjietuin saam met 'n akoestiese optrede deur Lucinda Neethling van Die Melktertkommissie

Daar is sleg 'n beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar. Dit is 'n buitelugvertoning en jy is welkom om jou eie kombers, kampstoele en piekniekmandjie in te pak. 

Restrictions:

    No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Toegangskaartjie
R 85.00 R0
Kinders onder 10 jaar

Sold at Venue

FREE

R0
Total: R0