Buy Tickets
Skaap & Skoffel Fees
Date: Saturday, 28 October 2023 - Sunday, 29 October 2023 - Save in my Calendar
Price: R60,00 - R150,00
About this event:
Die Skaap en Skoffel Fees word aangebied 28-29 Okt by Genl Piet Joubert skool.
Hierdie fees bied iets vir die hele gesin - van jonk tot oud! Met 'n verskeidenheid Afrikaanse sangers, HWA Wrestling, kindervertonings, inflatable park en mini rides, 150+ uitstallers, motor expo, heerlike kos, groot biertuin, pret kompetisies en vele meer!