Buy Tickets

Bier Biltong en Boerewors Fees

Date: Friday, 16 June 2017 - Sunday, 18 June 2017 - Save in my Calendar

Price: R0.00 - R225.00

Venue: Pretoria National Botanical Garden View map

  • Doors open: 08:00
  • Show Starts: 08:00:00
  • Show Ends: 17:00:00

About this event:DIe Bier Biltong en Boerewors fees is 'n familiefees wat vermaak en aktiwiteite bied vir die hele gesin.

VIr die kinders word daar 'n groot Kinderkarnaval aangebied met gewilde kindervertonings, vermaak, karakters, aktiwiteite, interressante eetgoed en vele meer!

Ons groot vlooimark gaan uitstallers se handewerk, produkte en heerlike smulgoed aanbied vir die hele gesin met feesmusiek in die agtergrond.

Ons feesterrein gaan verseker dat ons manne heerlik kan kuier by die biertuin, smul aan 'n groot verskeidenheid eetgoed en kan inloer by interressante uitstallers wat 'n wye verskeidenheid produkte gaan uitstal. Bekende kunstenaars sal sorg vir groot vermaak en musiek en so paar kompetisies om die fees gees hoog te hou gaan sorg vir baie pret!

Ons Event Blad sal die publiek op hoogte hou van die program en kunstenaars wat sal optree.

DIe fees word oor 'n 3-dae periode aangebied met 'n verskillende program vir elke dag.

Select Performance:
16 June 2017 08:00 Pretoria Pretoria National Botanical Garden R0.00 - 225.00
17 June 2017 08:00 Pretoria Pretoria National Botanical Garden R0.00 - 225.00
18 June 2017 08:00 Pretoria Pretoria National Botanical Garden R0.00 - 225.00