Restrictions:
no food allowed
no refreshments allowed
no alcohol allowed
no weapons allowed
no fireworks allowed
no animals allowed
no glass allowed
no drugs allowed
no braais allowed
no cans allowed

Buy Tickets

Protea Cullifest 2020

Date: Saturday, 25 April 2020 - Monday, 27 April 2020 - Save in my Calendar

Price: R0.00 - R100.00

Venue: NG Kerk Premiermyn View map

  • Doors open: 09:00
  • Show Starts: 09:00:00
  • Show Ends: 17:00:00

About this event:Offisiele Persverklaring | Protea Cullifest 2020

Na aanleiding van president Cyril Ramaphosa se aankondiging op die verbod op massa byeenkomste weens die Covid 19 pandemie, word die Protea Cullifest 2020 uitgestel tot verdere kennisgewing.

Vir ons as feesorganiseerders is die gesondheid en veiligheid van die Cullinan inwoners, ons feesgangers, personeel, diensverskaffers en kunstenaars van kardinale belang.

Die nuwe Protea Cullifest 2020 datum sal bekend gemaak word sodra ons as feesorganiseerders meer informasie ontvang het rakend wanneer die Nasionale Ramp se massa byeenkomste verbod gelig sal word.

Kaartjies sal geldig wees vir die nuwe Protea Cullifest datums maar indien die nuwe datums u nie pas nie, sal u kan aansoek doen via epos by kaartjies@cullifest.co.za vir 'n terugbetaling.

Veilig wees & hou ons sosiale media dop vir die nuwe datums🌸

Protea Cullifest Span

Restrictions: no food allowed, no refreshments allowed, no alcohol allowed, no weapons allowed, no fireworks allowed, no animals allowed, no drugs allowed, no braais allowed, no cans allowed

Select Performance:
25 April 2020 09:00 Cullinan R50.00 - 100.00
26 April 2020 09:00 Cullinan R50.00 - 100.00
27 April 2020 09:00 Cullinan R50.00 - 100.00