Restrictions:

    No Animals Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

LindenFees 2024 31 Aug

Date: Saturday, 31 August 2024 - Saturday, 31 August 2024 2024-08-31 14:00:00 2024-08-31 21:00:00 Africa/Johannesburg LindenFees 2024 31 Aug LindenFees 2024 31 Aug Hoërskool Linden LindenFees 2024 31 Aug tickets@plankton.mobi

Price: R0,00 - R671,50

Venue: Hoërskool Linden View map

  • Doors open: 14:00
  • Show Starts: 14:00
  • Show Ends: 21:00

About this event:
Ons is bevoorreg om hierdie jaar weer saam te trek vir die grootste Lindenkuier van die jaar. Justin Vega, Chris Steyn, Rooksein en Piesangskille tree as kunstenaars by 2024 se Lindenfees op en die kuier is dus groter as ooit vantevore!

Hoërskool Linden se Lindenfees vind plaas op Saterdag 31 Augustus 2024 vanaf 14:00 tot laat. Die Lindenfees is ‘n geleentheid om die ouers, personeel, leerders, oud-Lindeniete en die gemeenskap byeen te bring, die skool te bemark en fondse ten bate van die skool te genereer.

Feesgangers kan hulle weer regmaak vir kuiervure op die skool se rugbyveld wat tot laataand gaan brand, ‘n kosmark met ‘n verskeidenheid smaaklike etes, “craft”-versnaperinge, ‘n pretpark vir die jongspan en vermaak uit die boonste rakke vir die hele gesin. 

Restrictions:

    No Animals Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Weapons Allowed
Selected: LindenFees 2024 31 Aug Change
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Toegang tot die feesterrein
Volwassene Early Bird
R 220,00 R0
Kaartjie bied toegang aan skoliere tussen 6 en 18 jaar oud
Skoliere Early Bird

SOLD OUT

R 160,00 R0
Toegang tot die konsert
Volwassene General Admission

Opening Soon

R 250,00 R0
Kaartjie bied toegang aan skoliere tussen 6 en 18 jaar oud
Skoliere General Admission

Opening Soon

R 200,00 R0
Pakket sluit in: Toegang tot die feesterrein, parkering op die rugbyveld, en saambring van koelersak
Early Bird Pakket - koelersak, parkering op die rugbyveld en kaartjie
R 420,00 R0
Toegang tot die konsert, die VIP tent, verversings by die tent asook 'n bottel wyn
VIP Tent
R 650,00 R0
Kaartjie vir onder 6 jarige kind tot die feesterrein
Kinders onder 6

FREE

R0
Kaartjie om koelersak by feesterrein in te neem - kaartjie sluit nie toegang in nie
Koelersakfooi
R 200,00 R0
Parkering vir een voertuig op die B-Veld
Parkering B-Veld
R 75,00 R0
Kaartjie sluit slegs toegang tot die Kinderspeelpark vir kinders tussen die ouderdom van 3 tot 13 jaar in. Toegangskaartjie moet apart gekoop word.
Speelpark Heeldagtoegang
R 75,00 R0
Total: R0