Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

2022 Hessequa Harmonie klassieke kunstefees

Date: Monday, 19 September 2022 - Saturday, 24 September 2022 - Save in my Calendar

Price: R150,00 - R2370,00

About this event:2022 Hessequa Harmonie
This spring, the annual Hessequa Harmonie brings top local artists and lovers of classical music and art together from 20 to 24 September in Heidelberg in the Southern Cape with a stellar line-up to celebrate its fifth anniversary.
There is something for the whole family with classical music, light music, book discussions, art exhibitions, drama productions and more to stimulate all the senses.

Die jaarlikse Hessequa Harmonie-fees bring hierdie lente top plaaslike kunstenaars en liefhebbers van klassieke musiek en kuns in die platteland bymekaar. Vanjaar word Hessequa Harmonie vyf jaar oud en bied ‘n uitsonderlike program van 20 tot 24 September in Heidelberg in die Suid-Kaap.

Daar is iets vir die hele gesin met klassieke musiekkonserte, boekbesprekings met gewilde skrywers oor ontbyt, kunsuitstallings en ligte musiek.
Musiekliefhebbers kan uitsien na die ATKV Galakonsert met die Kaapse Filharmoniese Jeugorkes onder leiding van dirigent Brandon Phillips, Coenie de Villiers en die gewilde piekniekkonsert met Pietman Geldenhuys en Schalk Joubert.

Boekwurms kan luister hoe Elsabé Daneel met skrywers soos Jan van Tonder, Ernst Grundling en Helena Gunter by die boeke brekfis in die historiese Fourie-huis gesels. Gaste kan hulle ook verlustig in kosstories van die glanskokke Herman Lensing en Yolani Abrahams by VIA Kook en Klassiek. Daar is ook dramaproduksies en kunsuitstallings om ‘n fees vir al die sintuie te bied.

Kaartjies kan aanlyn bespreek word by plankton.mobi of in Heidelberg gekoop word by Karee Tree Designs.
Kontak 082 517 0858 vir algemene navrae.
Volledige program beskikbaar by www.hessequaharmonie.co.za

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Select an option: Change
Dins 20 Sep 09:00 - Landbou Ontbyt - Heidelberg tot Hongarye met Jaco Kleynhans
Woens 21 Sep 09:00: Boeke Brekfis - Dapper en Stapper met Ernst Grundling
Woens 21 Sep 18:00: Beethoven en kie met Daniel Brodie
Woens 21 Sep 20:00: Oud, nuut en blou met Coenie de Villiers
Don 22 Sep 09:00: Boeke Brekfis - Grootgeluk met Jan van Tonder
Don 22 Sep 11:30: Pinotage, Piazzolla tot Paganini met Minette du Toit-Pearce
Don 22 Sep 18:00: Clara met Carla Smith en Nina Schumann
Don 22 Sep 20:00: Music of the Night met Janel Speelman
Vry 23 Sep 09:00: Boeke Brekfis - Die Suid-Kaap se hart het sy eie redes met Helena Gunter
Vry 23 Sep 11:30: VIA Kook en Klassiek met Herman Lensing
Vry 23 Sep 18:00: Clara met Carla Smith en Nina Schumann
Vry 23 Sep 20:00: ATKV Galakonsert met die Kaapse Filharmoniese Jeugorkes
Sat 24 Sep 09:00: Boeke Brekfis - Kinderkombuis met Marinda Engelbrecht
Sat 24 Sep 14:00: Die klein Wonderwerk met Chris van Niekerk
Sat 24 Sep 16:00: Van Loveren Piekniekkonsert met Pietman Geldenhuys en De Rust Futura Marimba Orkes olv RAN
Maan 19 Sep 08:30 - Volle Fees Kaartjie