Biltong & Boerewors Fees 2022
Date: Saturday, 4 June 2022 - Saturday, 4 June 2022
Price: R0.00 - R3000.00
Venue: Pretoria Botaniese Tuine View map
- Doors open: 09:00
- Show Starts: 09:00
- Show Ends: 22:00
About this event:"Biltong & Boerewors Fees is 'n fees vir die hele gesin! Pretoria Botaniese Tuine dra by tot 'n heerlike atmosfeer onder groot bome en in die natuur!
Die fees bied 'n groot verskeidenheid uitstallers wat uitstekende produkte aanbied om te koop. Heerlike eetgoed te kies en te keur en die lekkerste bederf lekkernye! Ons biertuin maak ook voorsiening vir almal se smaak van craft bier, gin, brandewyn, R&R, cocktails, SAB en nog 'n hele paar verrassings! Kom loer ook gerus na die nuutste motors op uitstalling!
Vir uitstekende vermaak kom luister na ons verskeidenheid kunstenaars op die verhoog. Dansers wat die besoekers gaan vermaak, pret kompetisies en 'n paar hase wat uit die hoed gepluk gaan word! Ons bied ook vir ons jongspan uitstekende kindervermaak met pret ritte, inflatable park, karnival speletjies, gesigverwers, vertonings en nog baie meer!
JA, dis biltong... dis boerewors.... Dis die Biltong en Boerewors Fees 2022! Ons sien jou beslis daar! Hekke open om 9h00 en sluit om 22h00. "