Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Brendan Peyper Live at Kleinkaap ~ 17 May 2024

Date: Friday, 17 May 2024 - Friday, 17 May 2024 2024-05-17 18:00:00 2024-05-17 21:00:00 Africa/Johannesburg Brendan Peyper Live at Kleinkaap ~ 17 May 2024 Brendan Peyper Live at Kleinkaap ~ 17 May 2024 Kleinkaap Boutique Hotel Brendan Peyper Live at Kleinkaap ~ 17 May 2024 tickets@plankton.mobi

Price: R 270,00 - R 415,00

Venue: Kleinkaap Boutique Hotel View map

  • Doors open: 17:30
  • Show Starts: 18:00
  • Show Ends: 21:00

About this event:
Brendan Peyper Live at Kleinkaap with 2-Course Dinner!

Hyt onlangs sy vellies afgestof na n kuiertjie in die Vrystaat, sy trekker opgesaal en vat binnekort n toer om ons vloer hier by Kleinkaap met sy stories, songs en lirieke.

Met sy nuwe liedjies vars op die radio, loer hy binnekort in by Kleinkaap vir ‘n gesellige aand, heerlike ete en onvergeetlike vertoning. Kom kuier saam vir die eksklusiewe vertoning op Vrydag, 17 Mei 2024 by Kleinkaap Boutique Hotel.

🐂 17 Mei 2024
🐂 Deure open: 17h30
Ete bedien vanaf: 18h00
Vertoning begin om 19h00
🐂 R415 per persoon ( Vertoning & 2-gang Maaltyd ingesluit)
🐂 Kleinkaap Boutique Hotel

Op die spyskaart:
- Geurige Rafel Beesvleis Filo Pakkie met Romerige Kapokaartappel en Geroosterde Seisonale Groente
- Vars Gebakte Malva Poeding met Warm Vla

Kaartjies beskikbaar aanlyn by https://kleinkaap.plankton.mobi/ or loer direk in by www.kleinkaap.co.za > Events. Kaartjies slegs beskikbaar op Plankton.mobi, geen herverkoop van kaartjies sal aanvaar word. Kaartjies is nie terugbetaalbaar. Vir meer inligting skakel ons gerus by hell0@kleinkaap.co.za

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Dinner & Show Ticket
R 415,00 R0
Kids Menu: Chicken Strips with Chips Malva Pudding
Kids 3 - 12yrs
R 270,00 R0
Total: R0