Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Mampoer Kultuurfees by die Voortrekkermonument

Date: Saturday, 6 July 2024 - Saturday, 6 July 2024 2024-07-06 08:00:00 2024-07-06 16:00:00 Africa/Johannesburg Mampoer Kultuurfees by die Voortrekkermonument Mampoer Kultuurfees by die Voortrekkermonument Voortrekkermonument Mampoer Kultuurfees by die Voortrekkermonument tickets@plankton.mobi

Price: R0,00 - R70,00

Venue: Voortrekkermonument View map

  • Doors open: 08:00
  • Show Starts: 08:00
  • Show Ends: 16:00

About this event:
Kom geniet ’n dag vol Afrikanergasvryheid en -kultuur.

Die Mampoer Kultuurfees by die Voortrekkermonument beloof om ’n dag vol genot te wees met vermaak vir die hele gesin.

Maak jouself reg vir die land se beste mampoer, kosstalletjies, handgemaakte produkte, allerlei lekkernye en lewendige vermaak met kunstenaars soos Pieter Koen.

Moet nie die Hoëveld Trekkervereniging se uitstalling en praktiese demonstrasie misloop nie.

Verder kan jy die Boerboelvereniging en SA Jukskeivereniging op die dag ondersteun met verskeie aktiwiteite wat aangebied word.

Kom kuier saam by die Mampoerfees!

NEEM KENNIS: GEEN TERUGBETALINGS WORD AAN KAARTJIEHOUERS GEMAAK NIE.

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Kaartjie geldig vir Toegang vir Volwassene
Volwassene
R 70,00 R0
Kaartjie geldig vir Pensionaris
Pensionaris
R 60,00 R0
Kaartjie geldig vir 'n kind tussen 12 en 18 jaar
Kind - 12 tot 18jr
R 30,00 R0
Kaartjie geldig vir kind on 12
Kind - onder 12

FREE

R0
Total: R0