Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Spoegwolf & vriende @ Loftus Park 3 March 2024

Date: Sunday, 3 March 2024 - Sunday, 3 March 2024 2024-03-03 10:00:00 2024-03-03 17:30:00 Africa/Johannesburg Spoegwolf & vriende @ Loftus Park 3 March 2024 Spoegwolf & vriende @ Loftus Park 3 March 2024 Loftus Park Spoegwolf & vriende @ Loftus Park 3 March 2024 tickets@plankton.mobi

Price: R 300,00

Venue: Loftus Park View map

  • Doors open: 10:00
  • Show Starts: 10:00
  • Show Ends: 17:30

About this event:
Daar is 'n vrede in die middel van die stad. 'n Stukkie son en gras - 'n vryheid tot 'n tipsy laatmiddag met musiek, bier en kos. Spoegwolf, Early B, Zaan Sonnekus, Die Piesanskille en meer. Almal op een verhoog in die goue ure met mense wat jy liefhet. Loftus Park. 3 Maart 2024.

Line up tye:
10:00 Hekke maak oop
11:00 Kristi Steyn
12:00 Zoé
13:00 Die Piesangskille
14:00 Zaan Sonnekus
15:00 Early B
16:30 Spoegwolf

Belangrike inligting vir die konsert:
1. Alle ouderdomme is welkom, bring asb 'n ID as jy toegang wil hê tot die kroeg area.
2.⁠ ⁠U is welkom om 'n piekniek mandjie met peuselshappies te pak, ongelukkig word geen eie alkoholiese en nie-alkoholiese drankies toegelaat nie.
3.⁠ ⁠U is welkom om kampstoele en piekniek komberse te bring.
4.⁠ ⁠Ons verskaf baie skaduwee! Jy kan ook ’n sambreel bring, ongelukkig geen gazebos nie.
5.⁠ ⁠Onthou jou hoed en sonskerm.
6.⁠ ⁠Kroeg aanvaar kontant en kaart.
7.⁠ ⁠Veilige parkering by Loftus Park sentrum.
8.⁠ ⁠Kinders onder 6 kan gratis inkom.

Reg van toegang voorbehou.

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Early Bird

SOLD OUT

R 200,00 R0
Phase 1

SOLD OUT

R 250,00 R0
Phase 2
R 300,00 R0
Total: R0