Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Die FAK Jeugsimfonieorkes bied aan Eine Kleine Nichtmusik

Date: Wednesday, 20 March 2024 - Wednesday, 20 March 2024 2024-03-20 18:00:00 2024-03-20 20:00:00 Africa/Johannesburg Die FAK Jeugsimfonieorkes bied aan Eine Kleine Nichtmusik Die FAK Jeugsimfonieorkes bied aan Eine Kleine Nichtmusik Senotaafsaal, Voortrekkermonument Die FAK Jeugsimfonieorkes bied aan Eine Kleine Nichtmusik tickets@plankton.mobi

Price: R 80,00 - R 150,00

Venue: Senotaafsaal, Voortrekkermonument View map

  • Doors open: 18:00
  • Show Starts: 18:00
  • Show Ends: 20:00

About this event:
Die FAK Jeugsimfonieorkes skop die jaar se program af met ’n opwindende orkeskonsert genaamd Eine Kleine Nichtmusik.

Die werke bevat vele musiekstyle, met gedeeltes uit Joseph Haydn se Simfonie no. 83 (die Hoender), Franse komponis Georges Bizet se L’Arlessiene Suite no. 2, die Sweedse Rapsodie van Hugo Alfvén, die Spaanse klanke van Asturias deur Isaac Albeniz, Wolfgang Amadeus Mozart se Sleigh Ride en ’n musikale “verrassing” van Eine Kleine Nichtmusik.

Kom ondersteun ons plaaslike jong musikante van die FAK Jeugsimfonieorkes en geniet 'n aand van musiek saam met ons.


Alle konserte aangebied deur die FAK is rolstoel vriendelik.

Vir navrae kontak gerus vir Lieandri Ackermann by lieandri@kultuurtuiste.org.za

Kansellasies:
Kaartjies vir die vertoning is nie-terugbetaalbaar indien die konsert onverwags gekanselleer word.

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Volwassene Kaartjie
R 150,00 R0
Kinder kaartjie
R 80,00 R0
Total: R0