Jopie Fees 2024
Date: Saturday, 27 July 2024 - Saturday, 27 July 2024
Price: R 50,00 - R 300,00
Venue: Voortrekkermonutment-terrein View map
- Doors open: 06:00
- Show Starts: 08:00
- Show Ends: 23:00
About this event:
Die Jopie Fees is terug in 2024. En ons het n nuwe huis, ons skuif na die Voortrekker monument in Pretoria. Ons het 21 van ons land se top kunstenaars. Kurt Darren, Jo Black, Droomsindroom, Loufi, Dirk van der Westuizen, Lianie May, Nicolas Louw, Liezel Pieters, Gerhard Steyn en nog vele meer wat bekend gemaak sal word.
Sien uit na Kindervermaak, 'n biertuin om die dors te les en ongeveer 100 stalletjies.
KAARTJIE PRYSE:
Toegangs Kaartjie vir die Vriende van die Voortrekkermonument teen R200
Toegangs Kaartjie vir Volwassene teen R250
Golden Circle Kaartjie vir die Vriende van die Voortrekkermonument teen R250*
Golden Circle vir Volwassene teen R300*
Kinders onder 12 - R100
Jopie Fees 2024 gaan beslis n fees wees wat jy nie wil mis nie.
*Golden Circle kaartjies sluit eie private kroeg in.
NEEM KENNIS: GEEN TERUGBETALINGS WORD AAN KAARTJIEHOUERS GEMAAK NIE.