Buy Tickets
Camille Saint-Saëns, Die Karnaval van die Diere
Date: Thursday, 12 October 2023 - Thursday, 12 October 2023
Price: R 70,00 - R 150,00
Venue: Senotaafsaal View map
- Doors open: 18:00
- Show Starts: 19:00
- Show Ends: 20:00
About this event:
Camille Saint-Saëns se Karnaval van die Diere, R. 125 is ’n musikale vertolking van verskeie dierefabels deur verskillende instrumente van die orkes. Philip de Vos se Afrikaanse vertolking van die oorspronklike teks vertel dit op ’n humoristiese en denkbeeldige manier van leeus, die olifant, hoenders, kangaroes en tot selfs die pianis.
Bring sommer jou hele familie vir hierdie unieke geleentheid.