Restrictions:

    No Animals Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Schalk Bezuidenhout By Die Fort

Date: Sunday, 13 March 2022 - Sunday, 13 March 2022 2022-03-13 11:00:00 2022-03-13 18:00:00 Africa/Johannesburg Schalk Bezuidenhout By Die Fort Schalk Bezuidenhout By Die Fort Voortrekker Monument Amphitheater Schalk Bezuidenhout By Die Fort tickets@plankton.mobi

Price: R 150.00 - R 250.00

Venue: Voortrekker Monument Amphitheater View map

  • Doors open: 10:00
  • Show Starts: 11:00
  • Show Ends: 18:00

About this event:Kom geniet 'n luilekker, Sondagpiekniek van topklas musiek en komedie By Die Fort.

Folk-rock musikant en liedjieskrywer Werner Bekker skop af, waarna vinnige vinger Loki Rothman, die gehoor gaan betower met sy musiek en sang. Dan is dit die legendary Koos Kombuis. Need we say more?

En laastens, maar nie die minste nie (hang seker af wie jy vra) is dit tyd vir Suid-Afrika se geliefde krulkopkomediant, Schalk Bezuidenhout, wat sal sorg vir jokes wat jou sal laat skater sodat jy die gelag anderkant Midrand sal kan hoor.

Komediant en akteur Hannes Brümmer is MC en die musikant Wesley van der Westhuizen maak ook 'n verskyning tydens die komedie.

Program:
10:00 Hekke Maak Oop
11:00 Werner Bekker
12:30 Loki Rothman
14:00 Koos Kombuis
15:30 Schalk Bezuidenhoud

Pak 'n piekniek mandjie en kom kuier saam, julle is welkom om jou eie sambreel, kampstoel of kombers te bring.
Fasiliteite Beskikbaar:
- Kontant kroeg
- Kos stalletjies
- Toilette
- ATM

Bespreek gou. Nee, bespreek NOU, anders gaan jy uitmis en lang trane huil op 'n Sondagmiddag in Maart 2022.

*Reg Van Toegang Voorbehou/Streng Covid-19 protokolle sal geneem word.

Restrictions:

    No Animals Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Eerste 100 mense
Early Bird

SOLD OUT

R 150.00 R0
Net 100 beskikbaar
General Admission
R 200.00 R0
Normale kaartjie
General Admission
R 250.00 R0
Total: R0