Restrictions:

    No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Lindenfees/Wildsfees 2022

Date: Saturday, 27 August 2022 - Saturday, 27 August 2022 2022-08-27 17:00:00 2022-08-27 22:00:00 Africa/Johannesburg Lindenfees/Wildsfees 2022 Lindenfees/Wildsfees 2022 Hoërskool Linden- Main rugby field Lindenfees/Wildsfees 2022 tickets@plankton.mobi

Price: R0,00 - R250,00

Venue: Hoërskool Linden- Main rugby field View map

  • Doors open: 15:00
  • Show Starts: 17:00
  • Show Ends: 22:00

About this event:Hoërskool Linden se Lindenfees (voorheen bekend as die Wildsfees) vind op Saterdag 27 Augustus 2022 op die skool se rugbyvelde plaas. Die kunstenaar vir hierdie jaar is FRANCOIS VAN COKE en sy orkes. Die voorvertoning sluit die talentvolle paar van EgKunst - Dené Voster (oud-Lindeniet) en Van Wyk Brand, in.

Feesgangers kan hulle regmaak vir vermaak uit die boonste rakke vir die hele gesin. Buiten vir die feesverhoog met Francois van Coke en ander kunstenaars, bied die Lindenfees ook kuiervure op die skool se rugbyveld wat tot laataand gaan brand, 'n kosmark met 'n verskeidenheid smaaklike etes, 'n tent met heerlike versnaperinge en 'n pretpark vir die jongspan.

Die Lindenfees is 'n geleentheid om die ouers, vriende, personeel, leerders, oud-Lindeniete en die gemeenskap byeen te bring, die skool te bemark en fondse ten bate van die skool te genereer. Hierdie jaar gebruik ons ook die geleentheid om die skool se 75ste-bestaansjaar saam te vier

Restrictions:

    No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Toegangskaartjie - Volwassenes (14+ jaar)
R 250,00 R0
Toegangskaartjie - Kinders (5 tot 13 jaar)
R 150,00 R0
Toegangskaartjies - Kleuters onder 5 jaar (Gratis)

Sold at Venue

FREE

R0
Parkering: Hoërskool Linden B-veld (per motor)
R 50,00 R0
Parkering: Hoërskool Linden Tennisbane (per motor)
R 50,00 R0
Koelsakfooi met eie drinkgoed (per koelsak)
R 150,00 R0
Total: R0