Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Food Allowed
Buy Tickets

10 jaar van Spoegwolf - Nooitgedacht, Stellenbosch

Date: Sunday, 13 March 2022 - Sunday, 13 March 2022 2022-03-13 14:00:00 2022-03-13 19:00:00 Africa/Johannesburg 10 jaar van Spoegwolf - Nooitgedacht, Stellenbosch 10 jaar van Spoegwolf - Nooitgedacht, Stellenbosch Nooitgedacht Estate 10 jaar van Spoegwolf - Nooitgedacht, Stellenbosch tickets@plankton.mobi

Price: R 200.00 - R 300.00

Venue: Nooitgedacht Estate View map

  • Doors open: 12:00
  • Show Starts: 14:00
  • Show Ends: 19:00

About this event:Waar was jy 10 jaar terug? Hierdie is ons, in 2012.
Een dekade later, en ons almal is uiteindelik saam.

By Nooitgedacht net buite Stellenbosch
Sondag 13 Maart 2022.

Spoegwolf en vriende speel ons grootste reeks shows ooit. Maak reg vir die meeste mense, die malste produksie, die diepste liefde en AL die rock en roll.

Saam met ons is Early B, Herman Kleinhans, Deon Meiring en nog meer!

Bring jou eie piekniekkombers en stoel. Area voor die verhoog is slegs staanplekke.

Hekke maak 12:00 oop - Spoegwolf is rondom 16:00 op die verhoog.

Alle ouderdomme is welkom en kinders onder 8 is gratis.
Geen eie drank of kos word toegelaat nie.

Sien julle daar!

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Food Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Early Bird

SOLD OUT

R 200.00 R0
General Admission
R 300.00 R0
Total: R0