Restrictions:

    No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Under 18's Allowed
Buy Tickets

Straatlig Kinders by Sowaar Bar

Date: Friday, 28 January 2022 - Friday, 28 January 2022 2022-01-28 20:00:00 2022-01-28 23:59:59 Africa/Johannesburg Straatlig Kinders by Sowaar Bar Straatlig Kinders by Sowaar Bar SOWAAR BAR Straatlig Kinders by Sowaar Bar tickets@plankton.mobi

Price: R 100.00 - R 2000.00

Venue: SOWAAR BAR View map

  • Doors open: 17:00
  • Show Starts: 20:00
  • Show Ends: 23:59

About this event:⚡️Straatligkinders By Sowaar Bar⚡️
28 Januarie 2022
Kaartjies voraf R100
Shop 1, Atterbury Blvd, Faerie Glen
Straatligkinders is ʼn alternatiewe Suid-Afrikaanse Rock Band wat sedert 2006 diep spore in die Afrikaanse musiekbedryf trap.
Bouwer Bosch, Hein Kruger, Ruan Kruger en Benjamin de Jager is kamerade in daad. Onder ʼn flikkerende straatlig langs ʼn donker pad in Potch het hierdie vier ouens ʼn Afrikaanse musiekrevolusie die lig laat sien.
Straatligkinders se lojale fans meen hierdie Suid-Afrikaanse Rock Band is soos om sop met ʼn te vurk eet. Jy kry nooit genoeg nie! Miskien is dit omdat hulle nie bang is vir heilige koeie nie en hulle harte op hulle check-hemde en retro T-shirts se moue dra.
☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲
R.O.A.R
NO U18s
I.D REQUIRED
NO WEAPONS
NO STUDENT CARDS
CERTIFIED COPIES ONLY
NO ILLEGAL SUBSTANCES
NO PHOTOS OF IDENTIFICATION WILL BE ACCEPTED
☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲

Restrictions:

    No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Under 18's Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
General Admission
R 100.00 R0
Seats 4
VIP Table
R 2000.00 R0
Total: R0