Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
  • No Coolers Allowed
  • No Gazebos Allowed
Buy Tickets

Wild Lekker Familiefees in Mooketsi

Date: Saturday, 20 October 2018 - Sunday, 21 October 2018 2018-10-20 09:00:00 2018-10-21 14:00:00 Africa/Johannesburg Wild Lekker Familiefees in Mooketsi Wild Lekker Familiefees in Mooketsi APC Kamp Wild Lekker Familiefees in Mooketsi tickets@plankton.mobi

Price: R 40.00 - R 120.00

Venue: APC Kamp View map

  • Doors open: 09:00
  • Show Starts: 09:00
  • Show Ends: 14:00

About this event:Die eerste Wild Lekker is hier! Kaartjies is beperk, koop nou! Wild Lekker is 'n vrolike Familiefees wat gehou word op 20 - 21 Oktober 2018 by APC Kamp Mooketsi, Limpopo. Die dag is perfek vir die hele familie, so bring ouma, oupa en die kinders saam!

20 Oktober: Optredes deur Pieter Smith, Dawie de Jager en meer! (Saterdag heeldag van 09h00 tot 24h00 )
21 Oktober: Kom ontspan lekker! (Sondag van 08h00 tot 14h00)

Veilige Speelplek vir die kleingoed, met smaaklike eetgoed en speelgoed te koop. Kos Stalletjies vir almal wat hou van Lekker eet, en 'n biertuin waar jy heeldag musiek kan luister en ietsie geniet by die kroeg. Genoeg Parkering!

Neem asb. kennis - Geen persone onder die ouderdom van 18 sal toegelaat word behalwe wanneer hulle deur hulle ouers vergesel word. Slegs oorspronklike ID en geldige bestuurderslisensies sal as geldig aanvaar word. Geen studente kaarte, afskrifte of tydelike dokumente. Geen eie kos, lekkergoed, koeldrank, water, alkohol, speelgoed, sowel as enige ander item wat as `verbode' op die adverteerder se kaartjies en webtuiste beskryf word, sal toegelaat word nie.
Kaartjies is geldig vir beide dae. Indien jy slegs Sondag kom, sal geen afslag toegestaan word nie.


Vrywaring: Jy betree die perseel en omliggende areas op jou eie risiko. Die organiseerder, (Futuregrab PTY Ltd) , sy eienaars, agente, personeel, borge en bestuur sal nie verantwoordelik wees vir enige besering, dood, verlies en/of skade van enige aard hoegenaamd, ongeag hoe so `n besering, dood, verlies en/of skade voorkom, ongeag of die besering, dood, verlies en/of skade veroorsaak word deur enige optrede of weglating deur die organiseerder, (Futuregrab PTY Ltd) , sy eienaars, agente, personeel, borge en bestuur

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
  • No Coolers Allowed
  • No Gazebos Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
12 jaar en ouer
Vroeë voël - Wild Lekker Grootmense
R 90.00 R0
12 en jonger
Vroeë voël - Wild Lekker Kinders
R 40.00 R0
12 en ouer
Wild Lekker - Grootmense

Opening Soon

R 100.00 R0
12 en jonger
Wild Lekker - Kinders

Opening Soon

R 50.00 R0
12 en ouer
Hek Kaartjie - Wild Lekker Grootmense

Sold at Venue

R 120.00 R0
12 en jonger
Hek Kaartjie - Wild Lekker Kinders

Sold at Venue

R 60.00 R0
Total: R0