Buy Tickets
Spoegwolf bied aan Droomland
Date: Saturday, 2 December 2023 - Saturday, 2 December 2023
Price: R0,00 - R1845,00
Venue: Pretoria National Botanical Gardens View map
- Doors open: 10:00
- Show Starts: 10:00
- Show Ends: 20:00
About this event:
Die Spoegwolf bring hul wildste drome na Gauteng. ’n Sirkus van stukkende kitaarbokse en kleurvolle tente. Magic, musiek en mense - almal saam met grootste bands en die grootste gees. Dis ons meeste mense ooit en hopelik die meeste bier. Kom kuier saam met Spoegwolf, Fokofpolisiekar, Biggy, Loufi, Droomsindroom, Bernice West, Casey Lowry, Refentse, Twee en Jodi Jantjies!
Al die Early Bird Kaartjies is UITVERKOOP!
LET WEL: t-hemde en hoede (merchandise) sluit nie 'n toegangskaartje tot die fees in nie. 'n Toegangskaartje is steeds 'n vereiste om die konsert by te woon. Daar sal 'n merch stand wees, waar jy jou vooruitbestelde t-hemp en/of hoed kan kry.
Alle ouderdomme is welkom, geen eie kos of drank word toegelaat nie en ook geen gazebos of coolers nie. Sambrele en stoele is welkom. Neem asseblief kennis dat daar ekstra toesig sal wees vir kinders onder 14 teen n additionele koste op die dag indien jou familie sou belangstel.