Buy Tickets
Sop en Sjerrie saam met Jacques du Plessis in die Liedjietuin
Date: Thursday, 8 June 2023 - Thursday, 8 June 2023
Price: R 150,00
Venue: FAK Afrikaanse Liedjietuin by die Voortrekkermonument View map
- Doors open: 17:30
- Show Starts: 18:30
- Show Ends: 21:00
About this event:
Sop en Sjerrie saam met Jacques du Plessis in die FAK Liedjietuin
Jacques du Plessis is ’n skrywer en sanger van Pretoria wat al die afgelope paar jaar optree saam met talle groot name, en gaan die publiek nou in ons eie FAK Afrikaanse Liedjietuin kom bekoor.
Jacques was onlangs deel van die Theuns Jordaan Tribute-konsert op Loftus en het daar opgetree as sanger. Hy was ook hoof van die produksie. Jacques se vertonings bestaan uit lekker lewendige liedjies wat die dansvloer sal besig hou, maar ook musiek vir die siel insluit.
Koop jou kaartjie! En kry jou sop en sjerrie ingesluit.
Daar sal ’n snoepie beskikbaar wees vir lekkertye en drinkgoed.
Die funksie is buite, ons gaan lekker kuier by die vuur, maar bring tog jou warm baadjie saam.