Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Food Allowed
Buy Tickets

10 jaar van Spoegwolf - The Monte Dome Pretoria

Date: Saturday, 2 April 2022 - Saturday, 2 April 2022 2022-04-02 12:00:00 2022-04-02 20:00:00 Africa/Johannesburg 10 jaar van Spoegwolf - The Monte Dome Pretoria 10 jaar van Spoegwolf - The Monte Dome Pretoria Monte de Dios 10 jaar van Spoegwolf - The Monte Dome Pretoria tickets@plankton.mobi

Price: R 200.00 - R 300.00

Venue: Monte de Dios View map

  • Doors open: 10:00
  • Show Starts: 12:00
  • Show Ends: 20:00

About this event:Waar was jy 10 jaar terug? Hierdie is ons, in 2012.
Een dekade later, en ons almal is uiteindelik saam.

By The Monte Dome (Monte De Dios), Pretoria Oos.
Saterdag 02 April 2022.

Spoegwolf en vriende speel ons grootste reeks shows ooit. Maak reg vir die meeste mense, die malste produksie, die diepste liefde en AL die rock en roll.

Saam met ons is Early B, Herman Kleinhans, Deon Meiring en nog meer!

Hekke maak 10:00 oop - daar sal die hele dag live musiek wees. Spoegwolf tree rondom 17:00 op en hekke maak 20:00 toe.

Alle ouderdomme is welkom en kinders onder 8 is gratis.
Geen eie drank of kos word toegelaat nie.

Sien julle daar!

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Food Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Early Bird

SOLD OUT

R 200.00 R0
General Admission
R 300.00 R0
Total: R0