Buy Tickets

Hlokomela bied aan Strooijonker

Date: Saturday, 29 September 2018 - Saturday, 29 September 2018 2018-09-29 16:00:00 2018-09-29 23:00:00 Africa/Johannesburg Hlokomela bied aan Strooijonker Hlokomela bied aan Strooijonker Francine's Hlokomela bied aan Strooijonker tickets@plankton.mobi

Price: R 200.00 - R 2400.00

Venue: Francine's View map

  • Doors open: 16:00
  • Show Starts: 16:00
  • Show Ends: 23:00

About this event:

Strooijonker is ’n desperate poging deur Lukas Basson om ’n strooijonkerstoespraak
by sy beste vriend, Jean Voster, se troue te maak. Maar Lukas is nog al die jare verlief op Jean se bruid, Cheryl Lieberman, ’n ou skoolvriendin. Die kombinasie van hoë emosie en gratis vonkelwyn is net een te veel vir dié stomme man.

Hy raak gou die pad byster en voor hy kan keer, bevind Lukas hom kniediep in die Vosters, die Liebermans en sy eie vuil wasgoed – ten aanskoue van die ganse geskokte trougeselskap.

Dis ’n skreeusnaakse en hartroerende komedie, wat die gehoor nooi om deel te wees van die drama en die kollig skyn op die onrealistiese eise wat ons aan onsself by sulke geleenthede stel.



 Aangebied deur Hlokomela in samewerking met Francine's.

Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Ete en 'n show.
Enkel kaartjie
R 200.00 R0
Ete en 'n show. Bespreek 'n tafel vir 12 mense.
Tafel vir 12
R 2400.00 R0
Total: R0