Buy Tickets
Spoegwolf, Die Heuwels Fantasties en meer by Loftus Park
Date: Sunday, 2 April 2023 - Sunday, 2 April 2023
Price: R 200,00 - R 300,00
Venue: Loftus Park View map
- Doors open: 10:00
- Show Starts: 12:00
- Show Ends: 20:00
About this event:Sondagmiddag 2 April 2023
Van ons grootste helde in Afrikaanse musiek - nee, alle musiek - deel uiteindelik weer die verhoog met ons in Gauteng.
Die Heuwels Fantasties en Spoegwolf kom saam na Loftuspark. Daar waar ons in Lockdown twee shows op 'n dag moes hou - daar gaan ons nou een show met twee keer die hoeveelheid musiek hou.
Op mooi gras, met mooi mense en mooier memories.
Jy, Spoegwolf en Die Heuwels Fantasties in die lafenis van Loftuspark.
Hekke maak 10uur oop en alle ouderdomme is welkom.
Volle line-up en tye sal binnekort bekendgestel word.