Buy Tickets

BCVO Onderwyskongres

Date: Saturday, 15 April 2023 - Saturday, 15 April 2023 2023-04-15 09:00:00 2023-04-15 13:00:00 Africa/Johannesburg BCVO Onderwyskongres BCVO Onderwyskongres Voortrekker Monument BCVO Onderwyskongres tickets@plankton.mobi

Price: R 100,00 - R 200,00

Venue: Voortrekker Monument View map

  • Doors open: 08:00
  • Show Starts: 09:00
  • Show Ends: 13:00

About this event:


Ter wille van ons kinders bied die BCVO vanjaar, in samewerking met die Voortrekkermonument, die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) en Pretoria FM, ‘n onderwyskongres met ‘n verskil.
Ouers is die primêre opvoeder. Die doel van die onderwyskongres is om ouers toe te rus om kinders en onderwysers by te staan. Maak dit ‘n onvergeetlike ervaring vir jou kinders en laat hulle toe om aan die kinderaktiwiteite, wat deur die FAK by die Voortrekkermonument aangebied word, deel te neem. Onderwysers is ook welkom.

Program:

Opening 09:00

Ds. Hannes Noëth Depressie: Struikelblok of uitdaging 09:15

Marius Botha Positiewe dissipline en ouerregte 10:00

Pouse 10:45

Annelise de Vries Belangrikheid van moedertaalonderrig 11:30
in 'n Engelse wêreld
Flip Buys Bly jy of ry jy? 12:15

Etenstyd 13:00

Kinderaktiwiteite: (Kinderaktiwiteite word deur die FAK tydens die toesprake aangebied)

Aktiwiteit:  Waar:

Speletjies-rondomtalie Kruger-Gallery
Drakensberg - uitdaging Voortrekkermonumenttrappies

Pouse

Swerf die Werf Pioniersentrum/Lewende Laer
Liedjiebord stomstreke FAK Liedjietuin

Etenstyd

Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Hierdie kaartjie laat een toegang toe vir 'n volwassene en sluit 'n bees burger in.
Volwassene - Bees Burger
R 200,00 R0
Entries
Hierdie kaartjie laat een toegang toe vir 'n kind onder 7 en sluit 'n hoender burger in.
Kinders onder 7 - Hoender Burger
R 100,00 R0
Hierdie kaartjie laat een toegang toe vir 'n kind onder 7 en sluit 'n bees burger in.
Kinders onder 7 - Bees Burger
R 100,00 R0
Hierdie kaartjie laat een toegang toe vir 'n kind onder 18 en sluit 'n hoender burger in.
Kinders - Hoender Burger
R 200,00 R0
Hierdie kaartjie laat een toegang toe vir 'n kind onder 18 en sluit 'n bees burger in.
Kinders - Bees Burger
R 200,00 R0
Hierdie kaartjie laat een toegang toe vir 'n volwassene en sluit 'n hoender burger in.
Volwassene - Hoender Burger
R 200,00 R0
Total: R0