Restrictions:

    No Braais Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Under 18's Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Karlien - Rafters

Date: Friday, 3 August 2018 - Friday, 3 August 2018 2018-08-03 21:00:00 2018-08-03 23:00:00 Africa/Johannesburg Karlien - Rafters Karlien - Rafters Rafters Karlien - Rafters tickets@plankton.mobi

Price: R 120.00

Venue: Rafters View map

  • Doors open: 20:00
  • Show Starts: 21:00
  • Show Ends: 23:00

About this event:Karlien van Jaarsveld is die oudste van 3 kinders. Sy is die ouer suster van die reeds bekende Bobby van Jaarsveld. Karlien is nie ‘n nuwe gesig in die musiekbedryf nie.

Sy het 3 jaar gelede begin om saam met Bobby op te tree as sy kitaarspeler en backing vocalist. Sy het ook ‘n duet saam met Bobby gedoen op sy eerste album. Karlien het so 2 jaar gelede besluit om haar eie ding te doen en het toe ‘n rockband gestig, REVOLUSIE. Sy was dus die stigter en hoofsanger van die groep, REVOLUSIE. Rockmusiek was maar altyd in haar bloed en sy het die 2 jaar saam met REVOLUSIE beskou as een van die beste leerskole ooit.

Karlien het egter in Oktober 2008 besluit om solo te gaan met haar loopbaan en sy het REVOLUSIE verlaat.

Johan Vorster Songs het Karlien as kunstenaar ingeneem. Karlien se album “Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou” is uitgereik. Twee videos is ook geskiet van “Beter as Liefde” en “Jakkals Trou met Wolf se Vrou”. Karlien se album is alreeds vir ‘n hele paar weke onder die Top 5 verkopers op die DKNT ranglys. Die album se verkope het ook Platinum Status bereik. 

Restrictions:

    No Braais Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Under 18's Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Normal Entry
R 120.00 R0
Total: R0