Restrictions:

    No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Under 18's Allowed
Buy Tickets

FOKOFPOLISIEKAR Sweet 16 Partytjie

Date: Saturday, 13 July 2019 - Saturday, 13 July 2019 2019-07-13 13:00:00 2019-07-13 19:00:00 Africa/Johannesburg FOKOFPOLISIEKAR Sweet 16 Partytjie FOKOFPOLISIEKAR Sweet 16 Partytjie Loftus D-Field FOKOFPOLISIEKAR Sweet 16 Partytjie tickets@plankton.mobi

Price: R 100.00 - R 195.00

Venue: Loftus D-Field View map

  • Doors open: 11:00
  • Show Starts: 13:00
  • Show Ends: 19:00

About this event:HIERDIE IS DIE EEN FOKOF SHOW WAT JY NIE KAN MIS NIE.

Fokofpolisiekar word hierdie jaar 16 en ons gaan die partytjie-gees inspan om ons grootse konsert nog OOIT te gooi!

Die 2-uur lange set gaan gepak wees met tunes wat ons in die laaste 16 jaar saam geskryf het. Daar gaan ou classics gespeel word, al julle gunstelinge en dan ook ‘n paar van die meer obskure songs wat ons persoonlike favs is en ons jare laas live gespeel het.

Ons 5 mag dalk ons 40’s bekruip, maar as Die Bende is ons nogsteeds in ons tiener-fleur. Daar gaan nog lank oor hierdie show gepraat word, want ons gaan ons beste tiener-gees-A-GAME bring.

Wat kan jy verwag:
- ‘n 2-uur lange FOKOF shows soos nog nooit tevore;
- FOKOF songs wat jy jare laas live gehoor het;
- ‘n Partytjie gees soos min! Ons gaan baie moeite insit om seker te maak die event is super spesiaal;
- Fuzigish en Hellcats om die partytjie mee af te skop;
- ‘n Befokte wintersdag saam met befokte like-minded mense in ‘n veilige omgewing;
- Dagdronk… natuurlik;
- Bekostigbare kaartjie pryse;
- Bekostigbare bar pryse;

Daar gaan ook akoestiese kitare en ‘n klavier ingespan word om spesiale weergawes van die “Monoloog in Stereo” EP songs en hits soos “Komma” aan die lewe te bring. Kom luister na weergawes van ons songs soos jy dit nog nooit gehoor het nie.

Kry nou jou kaartjie en kom vier ons 16de verjaarsdag saam met ons!

Restrictions:

    No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Under 18's Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Early Bird

SOLD OUT

R 100.00 R0
Phase 1

SOLD OUT

R 150.00 R0
PreSold
R 195.00 R0
Total: R0