Restrictions:

    No Alcohol Allowed
Buy Tickets

Elvis Blue at Snowflake - 13 April

Date: Saturday, 13 April 2019 - Saturday, 13 April 2019 2019-04-13 18:00:00 2019-04-13 23:59:00 Africa/Johannesburg Elvis Blue at Snowflake - 13 April Elvis Blue at Snowflake - 13 April Snowflake Elvis Blue at Snowflake - 13 April tickets@plankton.mobi

Price: R 100.00

Venue: Snowflake View map

  • Doors open: 18:00
  • Show Starts: 18:00
  • Show Ends: 23:59

About this event:Afrikaanse Ikoon, Besigheidsman, Finominale Musikant en Liedjieskrywer, noem hom wat jy wil! Elvis
Blue is ‘n gesogte Musikant in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf wat harte van jonk tot oud verower,
Nationaal sowel as Internationaal. Met ‘n betowerende dog komiese en unieke styl vermaak hy
ongeveer 130 gehore per jaar. Van toeka se musiek tot nou sit Elvis Blue sy eie kleur en geur aan
liedjies wat mense laat skaterlag en saam sing. Met ‘n intieme betrekking vertel Elvis Blue stories wat
jou op ‘n reis neem of selfs weer laat droom. Dit alles terwyl hy toekkenings soos Tempo’s, SAMA’S &
Ghoema’s laat inryg. Met ‘n opwindende album wat wag op die voorstoep bestek sy musiek tweetalig
vir alle musiek liefhebbers.

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Normal Entry
R 100.00 R0
Total: R0