Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Weapons Allowed
SOLD OUT

Jack Daniel’s bied aan Bok van Blerk By Die Fort

Date: Sunday, 31 January 2021 - Sunday, 31 January 2021 2021-01-31 11:45:00 2021-01-31 18:00:00 Africa/Johannesburg Jack Daniel’s bied aan Bok van Blerk By Die Fort Jack Daniel’s bied aan Bok van Blerk By Die Fort Fort Schanskop Jack Daniel’s bied aan Bok van Blerk By Die Fort tickets@plankton.mobi

Price: R0.00

Venue: Fort Schanskop View map

  • Doors open: 10:30
  • Show Starts: 11:45
  • Show Ends: 18:00

About this event:Jack Daniel's bied met trots aan Bok van Blerk By Die Fort saam met vriende Dawie de Jager, Pieter Marcato en Blinkruiter.

By Die Fort is 'n splinternuwe Afrikaanse musiekkonsert wat maandeliks plaasvind by Fort Schanskop by die Voortrekkermonument natuurreservaat. Ons nooi een hoofkunstenaar en drie gaskunstenaars om op te tree by elke konsert. Pak 'n piekniekmandjie met lekker peuselhappies, en bring gerus jou familie en vriende om die dag saam met ons te kom spandeer. Ons het 'n kontantkroeg en heerlike kosstalletjies. Hekke maak 10:30 vm oop en die eerste konsert begin om 11:45 vm.

Program:
10:30 Hekke maak oop
11:45 Blinkruiter
13:00 Pieter Marcato
14:15 Dawie de Jager
15:30 Bok van Blerk
16:30 DJ Strafdop

Fasiliteite Beskikbaar:
- Kontant kroeg - Kos stalletjies - Toilette - OTM


Kids under 6 enter for free
No kids between ages 12 and 18 allowed.

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Weapons Allowed